Aller au contenu
Aperçu en construction · site non indexé, aucun e-mail envoyé aux membres

Série podcast

Die Rally-Raid Dagboek

Izaac Beytell & Stompie Mynhardt · dernier épisode le 12 nov. 2026 · 27 épisodes

Die Rally-Raid Dagboek

Épisodes

Podcast

Episode 26 - Glyn Hall (Deel 4 van 4)

🎙 Episode 26 van Die Rally-Raid Dagboek is nou beskikbaar – Glyn Hall (Deel 4 van 4)In hierdie finale episode van ons interessante en insiggewende gesprek met …

Die Rally-Raid Dagboek · 12 nov. 2026

Podcast

Episode 25 - Glyn Hall (Deel 3 van 4)

In episode 25 van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons verder met Glyn Hall, een van die mees invloedryke en suksesvolle figure in die internasionale rally-raid-w…

Die Rally-Raid Dagboek · 5 nov. 2026

Podcast

Episode 24 - Glyn Hall (Deel 2 van 4)

In hierdie episode gesels ons verder met Glyn Hall, een van die mees invloedryke en suksesvolle figure in rally-raid. Glyn deel verder oor sy merkwaardige loop…

Die Rally-Raid Dagboek · 29 oct. 2026

Podcast

Episode 23 - Glyn Hall (Deel 1 van 4)

In Episode 23 van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons met Glyn Hall, een van die mees invloedryke en suksesvolle figure in die internasionale rally-raid-wêreld.G…

Die Rally-Raid Dagboek · 22 oct. 2026

Podcast

Episode 22 - Richard Leeke (Deel 3 van 3)

In Episode 22 van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons verder met die ses-malige Suid-Afrikaanse nasionale rally-raid kampioen, een van die top navigators van sy …

Die Rally-Raid Dagboek · 15 oct. 2026

Podcast

Episode 21 - Richard Leeke (Deel 2 van 3)

In Episode 21 van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons verder met Richard Leeke, ses-malige Suid-Afrikaanse nasionale rally-raid kampioen en een van die top-navig…

Die Rally-Raid Dagboek · 8 oct. 2026

Podcast

Episode 20 - Richard Leeke (Deel 1 van 3)

🎙 Episode 20 van Die Rally-Raid Dagboek is nou beskikbaar!In hierdie episode gesels ons met Richard Leeke – sesmalige Suid-Afrikaanse nasionale rally-raid kamp…

Die Rally-Raid Dagboek · 1 oct. 2026

Podcast

Episode 19 - Franz Czepek (Deel 2 van 2)

In hierdie episode gesels ons verder met Franz Czepek – vyfmalige Suid-Afrikaanse nasionale rally-raid-kampioen, een van die mees gedugte en kompeterende renja…

Die Rally-Raid Dagboek · 24 sept. 2026

Podcast

Episode 18 - Franz Czepek (Deel 1 van 2)

🎙 Episode 18 van Die Rally-Raid Dagboek is nou beskikbaar!In hierdie episode gesels ons met Franz Czepek – vyfmalige Suid-Afrikaanse nasionale rally-raid kampi…

Die Rally-Raid Dagboek · 17 sept. 2026

Podcast

Episode 17 - Philip Malan (Deel 2 van 2)

In hierdie episode gesels ons verder met Philip Malan, 'n Suid-Afrikaanse rally-raid legende en een van die mees gedugte renjaers van sy era.Philip het veral i…

Die Rally-Raid Dagboek · 10 sept. 2026

Podcast

Episode 16 - Philip Malan (Deel 1 van 2)

In hierdie episode sit ons om die tafel met Philip Malan, 'n Suid-Afrikaanse rally-raid legende en een van die mees gedugte renjaers van sy era.Philip het vera…

Die Rally-Raid Dagboek · 3 sept. 2026

Podcast

Episode 15 - Francois Jordaan (Deel 3 van 3)

In hierdie finale episode van ons gesprek met die legendariese rally-raid navigator, Francois Jordaan, deel hy meer van sy ervaringe, insluitende:· Die veelsyd…

Die Rally-Raid Dagboek · 27 août 2026

Podcast

Episode 14 - Francois Jordaan (Deel 2 van 3)

In hierdie episode gesels ons verder met Francois Jordaan – ’n ware legende in Suid-Afrikaanse rally-raid-kringe en ’n onvermoeide ambassadeur vir die sport. F…

Die Rally-Raid Dagboek · 20 août 2026

Podcast

Episode 13 - Francois Jordaan (Deel 1 van 3)

In hierdie episode gesels ons met Francois Jordaan – ’n ware legende in Suid-Afrikaanse rally-raid-kringe en 'n onvermoeide ambassadeur vir die sport. Francois…

Die Rally-Raid Dagboek · 13 août 2026

Podcast

Episode 12 - Bodo Bertholdt (Deel 2 van 2)

In hierdie episode gaan ons verder met een van die ware pioniers en legendes van Suid-Afrikaanse rally-raid – Bodo Bertholdt. Bodo deel meer onvergeetlike stor…

Die Rally-Raid Dagboek · 6 août 2026

Podcast

Episode 11 - Bodo Bertholdt (Deel 1 van 2)

In hierdie episode gesels ons met een van die ware pioniers en legendes van rally-raid in Suid-Afrika — Bodo Bertholdt, As ’n pasgetroude man in 1970 het Bodo …

Die Rally-Raid Dagboek · 30 juil. 2026

Podcast

Episode 10 - Jannie Visser (Deel 2 van 2)

🎙 Mylpaal Episode Bereik!! Episode 10 van Die Rally-Raid Dagboek is nou beskikbaar!In hierdie spesiale mylpaal-episode gesels ons verder met die voormalige nas…

Die Rally-Raid Dagboek · 23 juil. 2026

Podcast

Episode 9 - Jannie Visser (Deel 1 van 2)

In hierdie episode gesels ons met een van die legendes van Suid-Afrikaanse rally-raid: Jannie Visser – voormalige nasionale kampioen en steunpilaar van die Bar…

Die Rally-Raid Dagboek · 16 juil. 2026

Podcast

Episode 8 - Kassie Coetzee (Deel 2 van 2)

In hierdie episode gesels ons verder met die legendariese Kassie Coetzee — een van Suid-Afrika se motorsport legendes. Oom Kassie deel openhartig oor:’n Koppie…

Die Rally-Raid Dagboek · 9 juil. 2026

Podcast

Episode 7 - Kassie Coetzee (Deel 1 van 2)

In hierdie episode gesels ons met die legendariese Kassie Coetzee – een van Suid-Afrika se grootste motorsport-ikone. Oom Kassie deel openhartig en met baie hu…

Die Rally-Raid Dagboek · 2 juil. 2026