Aller au contenu
Aperçu en construction · site non indexé, aucun e-mail envoyé aux membres

Épisode · 21:31

Episode 8 - Kassie Coetzee (Deel 2 van 2)

Die Rally-Raid Dagboek · 9 juil. 2026

Commenter

Présentation

In hierdie episode gesels ons verder met die legendariese Kassie Coetzee — een van Suid-Afrika se motorsport legendes. Oom Kassie deel openhartig oor:’n Koppie tee op ‘n skinkbord in die middel van nêrensDie ongeluk wat hom ’n nasionale kampioenskap gekos hetDie goue era van Suid-Afrikaanse motorsport en die blywende vriendskappeSy uittrede uit motorsportSy dogter, Elvéne Coetzee-Vonk se fantastiese loopbaan as top-navigatorSy indrukke van die huidige rally-raid-wêreldDie soektog na “Fred” — die spesiale Toyota HiluxSy blywende liefde vir die sport, ten spyte van siguitdagingsName wat in Episode 8 genoem word (in volgorde van verskyning): Richard Leeke, “Fred” die Toyota Hilux, Hannes Grobler, Wiley Harrington, Loftus, Etienne Malherbe, Buks Carolin, Richard Schilling, Sarel van der Merwe, Elvéne Coetzee-Vonk, Leeroy Poulter, Hendrik Verwoerd, Luan Coetzee, Jayden Els, Kobus Roos, Hannes Visser, Waldo van der Waal, Jannie Visser, Derick Pinnoy en Klaus Degener.Die Rally-Raid Dagboek verskyn elke Donderdag en is beskikbaar op: Apple Podcasts | Spotify | YouTube of jou gunsteling potgooi-platform.

Commentaires

Connectez-vous pour laisser un commentaire.