In episode 25 van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons verder met Glyn Hall, een van die mees invloedryke en suksesvolle figure in die internasionale rally-raid-wêreld. Glyn deel meer boeiende stories oor sy merkwaardige loopbaan, insluitend: • Die begin van Toyota Hallspeed se Dakar-projek • Toyota se goue era – ’n dekade van Dakar-sukses • Formula 1-wêreldkampioen Fernando Alonso se deelname met die span • Stories en indrukke van legendariese rally-raid bestuurders • Sy betrokkenheid by die FIA en sy invloed op die ontwikkeling en vooruitgang van die sport Name wat in die gesprek genoem word (in volgorde van verskyning): Andrew Kirby, Dr Johan van Zyl, Calvyn Hamman, Andrew Miller, Terrence Marsh, Phillipe Marshouw, Giniel de Villiers, Nani Roma, Alfie Cox, Duncan Vos, Graeme Duxbury, Carlos Sainz, Nasser al-Attiyah, Jean-Marc, Grégoire de Mévius, Phillipe Ochs, Fernando Alonso, Glenn Cromton, Enzo Kuun, Dennis Murphy, Linda (the Italian super model), Marc Coma, Waldo van der Waal, Michelle Hall, Leeroy Poulter, Henk Lategan, Seth Quintero, Brett Cummings, Ari Vatanen, Colin McRae, Mike Whitfield, Nelson Mandela, François Mitterrand, Heinie Strydom, Hannes Grobler, Sebastian Poulter, Michela Poulter, Richard Schilling, Jean Todt, Gilles Simon, Bruno Famin, Sven Quant en Sébastien Loeb. ’n Nuwe episode van Die Rally-Raid Dagboek verskyn elke Donderdagoggend. Luister gerus op Apple Podcasts, Spotify, YouTube of jou gunsteling potgooi-platform. Soek eenvoudig na “Die Rally-Raid Dagboek” en geniet die episode!

Commentaires
Connectez-vous pour laisser un commentaire.